Chat
Check List
Bridal Expo's
Gift Registries
Albums
Outfits
Beauty & Hair
Marquee Hire
Venues
Bush Weddings
Photographers
Videographers
Planners
Caterers
Decor
Flowers
Candles
Entertainment
Music / DJ's
Dance Lessons
Hen Parties
Stag Parties
Lingerie
Stationery / Gifts
Cakes
Jewellery
Menus & Recipes
Myths
Island Wedding
Competitions
Gallery
Marriage Officers
Pastors
Honeymoons
Transport
Councelling
Home Loans
Houses for Sale
Bridal Chat

Kiss & Make Up

Ek is ‘n gekwalifiseerde profesionele Make-up Artist, het my kwalifikasie gekry deur Donna Courtney, van The Make-up Studio.

Make Up Artist

Ek spesialiseer in Bruide, Matriekafskeide, Dag-en –Aand make-up,
of sommer enige mooimaak-sessie!

Ek gebruik ook die GALVANIC Masjientjie op jou vel op die dag van die proef, om jou nog meer stralend te laat lyk op jou spesiale dag! Vir jou gerief kom ek uit na jou huis toe vir die proef, en na die venue op die dag van jou troue. Bekostigbare pryse met stunning resultate.                                             

Bridal Make Up

Ek gebruik ‘n professionele make-up reeks,

  1. Afkomstig van Amerika
  2. Reeks is geskik vir Fotografies-, Loopplank- of vir Allerdaagse gebruik
  3. Hipo-allergenies & blok nie Vel se porieë nie
  4. Reeks is gepas vir alle Veltipes en Veltone
Make Up Artist

 

Skakel my gerus vir ‘n gratis kwotasie!

Mari Van Rensburg

Tel: 082 979 0812

Click Here to Email 

   
       
Home | About Us | Contact Us | Add to Favourites | Tell a Friend
© 2007 Vision Marketing | All Rights Reserved | Website Managed by Vision Marketing

Affiliates Medical Solutions